About Us
Welcome!
Who We Are
Welcome to Dramatix, a creative drama program specially designed for young children.
Ons is ’n passievolle span opvoeders en drama-fasiliteerders wat glo dat speel, verbeelding, en selfuitdrukking die fondament van kinderontwikkeling is.
Dramatix is meer as net drama dit is ’n veilige ruimte waar kinders leer om hul stem te gebruik, hul emosies te verstaan en hul verbeelding vry te laat.
Our mission is simple:
To help every child laugh, learn, and shine both on stage and in daily life..
Kreatief
Drama is ‘n kreatiewe, pret aktiwiteit wat deelnemers van dag tot dag ‘n voorsprong gee deur die ontwikkeling van:
- Selfvertroue
- Kreatiwiteit
- Leierskapsvaardighede
- Konsentrasie en
- Emosionele Intellegensie
Creative
Drama is a creative, fun activity that gives participants a developmental edge by concentrating on:
- Self-confidence
- Creativity
- Leadership Development
- Concentration
- Emotional Intelligence
Our Purpose / Ons Doel
Kinderontwikkeling Deur Kreatiewe Spel
Ons fokus is om kinders se emosionele, sosiale en kreatiewe vaardighede te ontwikkel deur struktureerde, prettige aktiwiteite.
Drama is ’n kragtige hulpmiddel om kinders te help groei, selfvertroue te bou en hul unieke persoonlikhede te ontdek.
Empowering the Next Generation
We aim to nurture confident, expressive and emotionally intelligent young individuals who feel good about themselves now and in the future.
Our facilitators

Dané Evans
073 726 2659
dane@dramatixdrama.co.za
- Laerskool Dr. Havinga
- Laerskool Kenmare
- Laerskool Helderkruin Gr RR – Gr R
- Kruiner Kleuters
- Kleuterskool
- Carpé Diem Kleuterskool
- Happy Chappies
- Kindergarten

Annecke Hartzer
072 263 1029
annecke@dramatixdrama.co.za
- Sonstraaltjies
- Abbakids
- Babbelbekkie Akademie
- Laerskool Unika Gr R – Gr 7
- Montessori Kindergarten Azaadville
- Pinnacle College
- Ridgeview
- Laerskool Fairland
- Katz Academy

Zoé Labuscagne
076 418 9753
zoe@dramatixdrama.co.za
- St Theresas
- Laerskool Muldersdrif
- Individual training for studio learners

Mariki de Villiers-Knop
082 929 9286
info@dramatixdrama.co.za
- Laerskool Roodekrans
- Laerskool Helderkruin
- Hoërskool Noordheuwel
Lag / Laugh
Vaardighede word op ‘n speelgrondslag aangeleer deur fantasie- en literatuurspel.
We will laugh our way through each class, while exploring fun themes that encourages interactive learning.
Leer / Learn
Vaardighede word nie net aangeleer nie, maar ook versterk deur interaktiewe spel, rondom sentrale temas en die aanwend van die uniek-ontwikkelde lesplan struktuur.
Interactive learning forms the base of this activity.
Skyn / Shine
As leiers, op die verhoog en as emosioneel ontwikkelde kinders, skyn DRAMATIX-kinders. Drama maak ‘n verskil in hoe jy oor jouself voel en hoe jy teenoor ander optree.
As leaders, performers and emotionally well rounded kids, DRAMATIX-kids shine. Drama makes a difference, not only now, but later on in life when feeling good about yourself is important.