Class Rules & Policies

Class Cancellation / Kansellasie van Klasse

Classes may be terminated by giving one month’s notice at the end of the term.
Klasse kan beëindig word deur een maand kennis te gee aan die einde van die kwartaal.

Parent Attendance / Ouerbywoning

Geen ouers, boeties of sussies word toegelaat om klasse by te woon nie, behalwe gedurende die laaste les van elke kwartaal.
Children learn and grow best without the presence of significant others observing the class.

    Fees / Fooie

     Soos aangedui op registrasievorm. 
    ‘n Registrasiefooi is betaalbaar by die terugstuur van die registrasievorm.
    Fooie is betaalbaar aan die begin van elke kwartaal.

    Failure to pay within the first four classes of every term, will result in notice of termination from DRAMATIX and parents will be billed pro-rata for the lasses that has already been attended.

      Lag / Laugh

      Vaardighede word op ‘n speelgrondslag aangeleer deur fantasie- en literatuurspel.
      We will laugh our way through each class, while exploring fun themes that encourages interactive learning.

      Leer / Learn

      Vaardighede word nie net aangeleer nie, maar ook versterk deur interaktiewe spel, rondom sentrale temas en die aanwend van die uniek-ontwikkelde lesplan struktuur.
      Interactive learning forms the base of this activity.

      Skyn / Shine

      As leiers, op die verhoog en as emosioneel ontwikkelde kinders, skyn DRAMATIX-kinders. Drama maak ‘n verskil in hoe jy oor jouself voel en hoe jy teenoor ander optree.
      As leaders, performers and emotionally well rounded kids, DRAMATIX-kids shine. Drama makes a difference, not only now, but later on in life when feeling good about yourself is important.